Vorige ondervinding is nie ‘n vereiste nie. Rekenaarvaardigheid sal wel in jou guns tel aangesien ons opsoek is na iemand wat direk saam met ons span wil werk waar jy sal groei, leer en sodoende jouself kan opwerk na ‘n beter posisie met meer verantwoordelikhede.
Werksure:
Maandae tot Donderdae vanaf 09:00 tot 16:00
Vrydae vanaf 09:00 tot 14:00
As jy dink jy word hier beskryf en ‘n persoon is wat reg is om te leer in ‘n lekker ontspanne alhoewel baie besige werksomgewing doen aansoek op die onderstaande form/link. Geen ander manier van aansoek sal aanvaar word nie.